- JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
- DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
- BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Kons…
BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Konsentrasiekamp beskik, laat weet ons gerus by info@boererepublieke.co.za
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
Louis Botha se kommando, ‘n gerame sewe duisend man, met twintig kanonne, waaronder etlike Long Toms, beheer die spoorweg tussen Belfast en Kruger se hoofkwartier na die ooste.
Hulle kom te staan teen 19,000 Britte met 82 kanonne.
Die slag van Berg en Dal, begin op 27 Augustus met ‘n aanslag deur die kavallerie, opgevolg deur die gebruiklike artillerie bombardement. Buller het die taktiese sleutel tot Botha se stelling gewaar, Dit is die groot rooi koppie naby die plaas Berg en Dal, ‘n warboel van grillerige rotse wat oor ‘n afstand van drie akker opmekaar gestapel is. As hy hierdie koppie verower, sal hy die Boerelinie in twee verdeel en hul terugtog roete verder bedreig. Anders as Spioenkop kan dit nie van agter of van die kante gesteun word nie. Botha het die deurslaggewende koppie aan sestig van sy beste manne toevertrou, die ZARP’s, lede van die Republikeinse Read More
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
- Slag van Gatrand 5 September 1900
- Sterfdag van Daniël Johannes Stephanus Theron 5 September 1900
- Sterfdag van Jacobus Herculaas De La Rey 15 September 1914
- Slag van Bloedrivierspoort 17 September 1901
Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by
info@boererepublieke.co.za