Skip to content
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

Author Archives: Anton&Mariette

« Ouer Artikels
Meer Onlangse Artikels »
Published: August 27, 2016 by Anton&Mariette

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN AUGUSTUS

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boererepublieke.co.za

Posted in NUUS | Comments closed
Published: June 7, 2016 by Anton&Mariette

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JUNIE

7 Junie 1900 – Slag van Rooiwal 8 Junie 1900 – Slag van Botha’s Pas 11 Junie 1900 – Slag van Alleman Nek 12 Junie 1900 – Slag van Donkerhoek Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boererepublieke.co.za

Posted in NUUS | Comments closed
Published: February 29, 2016 by Anton&Mariette

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN MAART

4 Maart 1900 – Slag van Labuschagne’s Nek 7 Maart 1900 – Slag van Poplar Grove 7 Maart 1902 – Slag van De Klipdrif (ook bekend as Slag van Tweebosch) 10 Maart 1900 – Slag van Driefontein (ook bekend as Slag van Abrahamskraal) 31 Maart 1900 – Slag van Sannaspos (ook bekend as Slag van […]

Posted in NUUS | Comments closed
Published: February 17, 2016 by Anton&Mariette

GROOT MOORD BY BLOUKRANS – 17 FEBRUARIE 1838

Hierdie jaar is dit 178 jaar gelede wat die Boere vermoor is by Bloukransrivier deur die Zoeloes. Toe Piet Retief en sy geselskap met Dingaan gaan onderhandel het oor ’n stukkie grond in Natal het Dingaan ingestem om die grond aan hulle te gee. Die voorwaarde was dat Piet Retief al Dingaan se beeste wat […]

Posted in NUUS | Comments closed
Published: February 8, 2016 by Anton&Mariette

BURGER GRAF OPRUIMING – SLAG VAN FREDERIKSTAD

Op die 6de Februarie 2016 het ’n paar Volksgenote onder die inisiatief van Rudie Rousseau, bymekaargekom om die begraafplaas van die gesneuwelde Burgers van die Slag van Frederikstad, by die stasie op te ruim. Almal was opgeruimd en het dadelik aan die werk gespring. Die eerste taak wat verrig moes word, was om die gras […]

Posted in NUUS | Comments closed
« Older posts
Newer posts »

    NUUS

    • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP

      Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Kons…

Powered by WordPress. Built on the Thematic Theme Framework.