Die Paardekraal monument soos van voor gesien.
Die Zuid – Afrikaasche Republiek word op 12 April 1877 deur Brittanje geannekseer.
Tussen 6000 en 8000 Burgers het op die 10de Desember 1880 vergader by hierdie perseel, waartydens hulle besluit het om die Republiek se onafhanklikheid te herstel.
Daar word ‘n verbond gesluit en op 27 Februarie 1881 word die Britse magte by Amajuba berg verslaan en die Vryheid word herstel.
Die monument is onthul op 16 Desember 1891 deur President Paul Kruger.
49 thoughts on “PAARDEKRAAL MONUMENT”
Comments are closed.