Skip to content
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

BETHULIE

Hierdie konsentrasie kamp is opgerig in April 1901.

Volgens rekord het hier 1737 persone gesterf, waarvan 1131 persone onder die ouderdom van 15 jaar was en 426 persone bo die ouderdom van 15 jaar was.

In hierdie monument is die oorspronklike grafstene, wat nog behoue gebly het, in die mure in gebou.

In Mevrou Neethling se boek “Mag ons vergeet” skryf Aletta Maria Du Toit:

“In Julie het ons verskriklike koue, reën, wind en hael gekry: die storm het twee dae en twee nagte geduur. Die kamp was in ‘n soort pan geleë en die water het in die tente gestaan.”

Hoe koud moes dit gewees het, in hierdie verskriklike omstandighede waarin hulle moes leef?

Sy skryf ook verder: “Partymaal het ‘n moeder haar kind buitentoe gedra om by die lig van die maan te sien of hy nog leef.”

Anna Botha skryf in haar brief dat haar vyfjarige seuntjie in trane uitgebars het toe hulle gevang word en aan haar gevra het: “Ag, Mammie, sal ons dan nie almal in die kamp doodgaan nie?”

Nadat hulle vermoeid en baie honger, na twee dae op die kamp in Bethulie aankom, slaan iemand met ‘n stok op die tent, die teken dat die mense vleis moet gaan haal. Sy skryf: “Ek het na die groot tent gegaan; en toe ek by die deur kom slaan die damp van bederfde vlees  in my neus op. Ag, wat moes ek sien! Al die skaapvleis was bederwe. Vol maaiers en wurms. In my tent het ek die vlees goed deurgekyk, maar het g’n enkele stukkie wat bruikbaar was gekry nie. So het dit ag dae lank geduur voordat ek ‘n stukkie kon kry wat ek kon kook.”

 Kamp is amptelik op 10 Januarie 1903 gesluit

 Soos afgeneem April 2012

GPS Koordinate: S30°29’5.10″ E25°59’57.24″


View Larger Map

20 Trackbacks

  • By Buy Vyvanse Online on October 13, 2021 at 2:18 pm

    … [Trackback]

    […] There you will find 5187 more Info on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By Cannabis on October 17, 2021 at 11:32 pm

    … [Trackback]

    […] Find More on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By relx on December 2, 2021 at 12:21 am

    … [Trackback]

    […] Find More on on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By dumpshop cc on December 20, 2021 at 8:14 am

    … [Trackback]

    […] Read More Information here on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By car dealership surveillance on January 4, 2022 at 1:09 am

    … [Trackback]

    […] Find More on on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By tweetjobsonline.com on January 9, 2022 at 10:08 am

    … [Trackback]

    […] Find More to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By kardinal stick on January 10, 2022 at 12:43 am

    … [Trackback]

    […] Read More here to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By dumps carding on January 15, 2022 at 9:18 am

    … [Trackback]

    […] There you can find 21181 additional Info on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By บริษัท กรีนพลัส (ไทยแลนด์) จำกัด on February 10, 2022 at 4:35 pm

    … [Trackback]

    […] Information on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By เช่าเรือกรุงเทพ on February 21, 2022 at 12:32 am

    … [Trackback]

    […] Information on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By 뉴토끼 on February 27, 2022 at 12:19 pm

    … [Trackback]

    […] Information to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By สล็อตวอเลท ไม่มีขั้นต่ำ on March 19, 2022 at 2:12 am

    … [Trackback]

    […] Read More on to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By mu vs wolves on March 29, 2022 at 10:40 pm

    … [Trackback]

    […] Find More on to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By League of legends cheats on March 31, 2022 at 10:53 pm

    … [Trackback]

    […] Find More Information here to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By hop over to this web-site on April 15, 2022 at 3:43 pm

    … [Trackback]

    […] Here you will find 36675 more Info to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By Bassetti Decken on June 16, 2022 at 1:10 pm

    … [Trackback]

    […] Information on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By sbobet on June 16, 2022 at 10:11 pm

    … [Trackback]

    […] Here you will find 4152 additional Information on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By Garry\'s hacks on June 17, 2022 at 10:55 pm

    … [Trackback]

    […] Information on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By Buy Brand New Firearms Online on June 21, 2022 at 12:23 pm

    … [Trackback]

    […] Find More on on that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

  • By nova88 on June 28, 2022 at 10:52 am

    … [Trackback]

    […] Read More here to that Topic: boererepublieke.co.za/setlaars-monument/bethulie/ […]

    NUUS

    • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP

      Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Kons…

Powered by WordPress. Built on the Thematic Theme Framework.