Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

SWART KONSENTRASIEKAMPE

SWART KONSENTRASIE KAMPE UIT DIE ANGLO BOERE OORLOG 1899 – 1902

Ons moet altyd onthou dat hierdie swartvolk wat in die konsentrasiekampe was, was dieselfde swartvolk wat vrywillig saam met ons voorouers uit die Kaap uitgetrek het, toe die Boere getrek het om God se wette suiwer te hou.

Wanneer die Britse Soldate die Boervroue en kinders op die plase kom gevange neem het, het die swartvolk agterna gestap en sodoende ook in konsentrasiekampe beland. Eers saam met die Boervroue en kinders en daarna het die Britse soldate hulle geskei en die swartvolk eenkant in konsentrasiekampe gesit.

Ongelukkig is daar van al die konsentrasie kampe uit dit Anglo Boere Oorlog baie swak rekords gehou. As gevolg hiervan is dit altyd baie moeilik om ‘n lys van konsentrasie kampe sowel as konsentrasiekamp begraafplase saam te stel. Gereeld vind mens uit van nog ‘n begraafplaas of konsentrasiekamp waarvan ons nie geweet het nie.

Hier volg ‘n lys van die swart konsentrasiekampe sovêr dit ons kennis strek:

1

Allemans siding

2

America siding

3

Barberton

4

Balmoral

5

Bantjes

6

Belfast

7

Bezuidenhout’s Valley

8

Bloemfontein

9

Boksburg

10

Brandfort

11

Brussels

12

Boschrand

13

Brakpan

14

Bronkhorstspruit

15

Brugspruit

16

Doom Rivier

17

Dryhearts

18

Edenburg

19

Eensgevonden

20

Elandshoek

21

Elandsrivier

22

Florida Kop

23

Frederikstad

24

Geneva

25

Greylingstad

26

Groot Olifants Rivier

27

Harrismith

28

Heidelberg

29

Heilbron

30

Holfontein

31

Honingspruit

32

Houtenbeck

33

Irene

34

Kimberley

35

Klerksdorp

36

Klip River

37

Klipriviersberg

38

Koekemoer

39

Koppies

40

Kroonstad

41

Kromellenboog

42

Krugersdorp

43

Meyerton

44

Middelburg

45

Natalspruit

46

Nelspruit

47

Nigel

48

Olifantsfontein

49

Orange river

50

Paardekop

51

Platrand

52

Rietfontein west

53

Rietspruit

54

Roodeval

55

Rooiwal

56

Serfontein

57

Smaldeel

58

Springs

59

Standerton

60

Taaibosch

61

Taungs

62

Thaba ‘Nchu

63

Van der Merwe Station

64

Ventersburg road

65

Vereeniging

66

Vet Rivier

67

Virginia

68

Volksrust

69

Vredefort Road

70

Welgelegen

71

Wilgerivier

72

Winburg

73

Witkop

74

Witzieshoek

75

Wolwehoek

Soos ons van die begraafplase opspoor, sal ons die foto’s en inligting sovêr ons dit in die hande kan kry, hier plaas. Indien U van enige van hierdie Konsentrasiekampe weet, of enige inligting het, laat weet ons asseblief by info@boererepublieke.co.za

Swart konsentrasiekamp begraafplase reeds besoek:

Brandfort
Krugersdorp

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2026 | WordPress Theme by Superbthemes.com