Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

KROONSTAD

Hierdie kamp is geopen in September 1900.

In Maart 1901 was daar reeds ‘n inwonertal van 2500 mense.

Die sterftes van hierdie kamp is 2000+

Mev C.J. Bronkhorst (Gebore Smit) skryf in haar brief: “Die kamplewe was treurig. Dit was aaklig soos die mense gesterf het; die hospitaal tente was altyd vol, en daar was nie plek vir al die siekes nie. Op 24 Augustus is vier en twintig lyke begrawe, en daar was nog elf lyke wat die dag nie begrawe kon word nie.”

“Ek het eenmaal self aan ‘n kind van omtrent twaalf jaar gevra hoe dit met hom gaan. Hy sê: “Goed maar ek sterf amper van honger.” Hoe moes ‘n moeder oor so ‘n kind voel? En die vader op kommando, as hy daarvan hoor?”

Die kamp is gesluit in Februarie 1903.

Soos afgeneem April 2012

GPS Koordinate: S27°40’18.13″ E27°12’22.92″


View Larger Map

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2025 | WordPress Theme by Superbthemes.com