Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

BELFAST

Hierdie Konsentrasie kamp is in Mei 1901 opgerig. Die kamp was ongeveer 2 myl van die spoorwegstasie geleë. Daar is ses Skotse dames na die Belfast Kampskool gestuur om die Britse owerheid se skoolverengelsingsbeleid met mening te bevorder.

Die inwonertal van hierdie kamp was 1,567 persone in Oktober 1901.

Mevrou Hester Maria Berrangé het opgemerk dat die sterfgevalle afgeneem het toe ‘n Skotse dokter vir ‘n tydjie na die kamp op Belfast gestuur is, maar hy was skaars vir ‘n maand daar of hy word terug geroep en sake begin maar weer hulle treurige ou loop neem.

Mevrou Zannetha Wilhelmina Joubert skryf van hoe sleg die vleis was, dat ‘n klonkie van 14 jaar 2 skape in elke hand kon dra. Die vleis was so sleg dat dit soos slym geword het as hulle dit gekook het.
Sy vertel van die akkerpitte wat hulle vir koffie gekry het, wat nie eens fyngemaak was nie en so min was dat hulle nie daarmee kon uitkom nie. Hulle het nie kerse gekry nie en moes dit ten duurste van die Tommies koop. Ten spyte van siekte en dood moes alle ligte 9 uur in die aand uitgedoof wees.
Kindertjies wat in hierdie moeilike omstandighede gebore is het sommige net 27 dae oud geword.
Ook in hierdie kamp het daar ‘n masel epidemie uitgebreek.

In hierdie kamp sterf daar, volgens rekord, 247 persone waarvan 191 onder die ouderdom van 15 jaar was en 56 persone bo die ouderdom van 15 jaar was.

Die kamp is amptelik gesluit in Desember 1902 .

So lyk die begraafplaas soos afgeneem in Mei 2012

GPS Koordinate: S25°41’42.57″ E30°1’39.50”


View Larger Map

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2025 | WordPress Theme by Superbthemes.com