- JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
- DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
- BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Kons…
Author Archives: Anton&Mariette
BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Konsentrasiekamp beskik, laat weet ons gerus by info@boererepublieke.co.za Bronnelys: Boeke: Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Posted in NUUS
Comments closed
SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
Louis Botha se kommando, ‘n gerame sewe duisend man, met twintig kanonne, waaronder etlike Long Toms, beheer die spoorweg tussen Belfast en Kruger se hoofkwartier na die ooste. Hulle kom te staan teen 19,000 Britte met 82 kanonne. Die slag van Berg en Dal, begin op 27 Augustus met ‘n aanslag deur die kavallerie, opgevolg […]
Posted in NUUS
Comments closed
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boererepublieke.co.za
Posted in NUUS
Comments closed