Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

BALMORAL KONSENTRASIEKAMP

Posted on August 16, 2014November 10, 2022

Hierdie is ’n uittreksel van gebeure in die Balmoral Konsentrasiekamp, uit die boek, Mag ons Vergeet? deur Mevrou E Neethling:

Mevrou Susara Maria Magdalena Pienaar skryf van die treurige geval van Mevrou Liebenberg. Sy het uit die kamp gegaan om in ’n veekraal misbredie te gaan pluk. Daar kom ’n swart vrou met aartappels verbygeloop en Mevrou Liebenberg vra toe vir haar om tog van die aartappels vir haar te gee om in die bredie te kook. Sy gee toe aan Mevrou Liebenberg twee aartappels. Mevrou Liebenberg sê toe aan haar: “Aia, ek sterf van die honger!” waarop sy toe dood neerslaan!

Balmoral (1)

Balmoral (14)

Hierdie Mevrou Liebenberg se naam verskyn NIE op die ererol by Balmoral Konsentrasiekamp nie.

Lees gerus meer oor hierdie konsentrasiekamp onder die afdeling: Konsentrasiekampe/Transvaal/Balmoral

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2025 | WordPress Theme by Superbthemes.com