Hierdie Burger Graf is geleë binne die konsentrasiekamp begraafplaas van Mafeking.
Die Burgers wat hier herbegrawe is, is oorlede in die Beleg van Mafeking.
Hier is 31 name op die gedenksteen en die inskrywing “en enkele onbekendes”:
This Burgher grave is situated inside the Mafeking Concentration Camp Cemetery. The Burghers which were reburied here, perished in the Siege of Mafeking. There is 31 names on the memorial stone as well as the inscription “en enkele onbekendes” which means “and few unknown”:
J.C. ABEL | C. BEKKER |
G.J. BOSHOFF | A.B. BOTHA |
L. BRINK | C.W. BUYS |
P. CASTANIER | H.J. DIEDERIKS |
I.S. DU PLESSIS | G.F. ENSLIN |
D.J.F. ERASMUS | D.J. GREYLING |
J.J. JONCK | J. JONKER |
L.W. KOTZE | S.J.P. KRUGER |
H.F. LOTTERING | L.C. MEINTJIES |
D.H. MEYER | J.J. NEL |
G. NORDMAN | M. PERREIRA |
J.J. PIENAAR | J.L. PRETORIUS |
C.R. PYPER | A. REYNEKE |
C.C. ROOS | G.S. SCHEEPERS |
M. VAN DEVENTER | J.J. VAN VUUREN |
G.S. VAN ZYL | EN ENKELE ONBEKENDES |
Fotos geneem Oktober 2013
Photos taken October 2013
GPS Koördinate / GPS Coordinates: S25°52’49.58” E25°36’27.48”
Hierdie is nie die enigste plek waar gesneuwelde Burgers van die beleg van Mafeking begrawe of herbegrawe is nie, die monument in Zeerust bevat ook oorskot van gesneuwelde Burgers sowel as 12 name op die gedenk muur. Daar word aangedui dat 5 persone wat se name op die muur verskyn “elders begrawe” is en die name stem NIE ooreen met hierdie name van die Burger graf in Mafeking nie, wat beteken dat daardie Burgers op ‘n ander plek begrawe is. Hulle is:
This is not the only place where perished Burghers of the siege of Mafeking are buried or reburied, the monument in Zeerust also contains the remains of perished Burghers as well as 12 names on the memorial wall. It is indicated that 5 persons, which names does reflect on the wall is “buried elsewhere”) and does not correspond with the names of the Burgher grave in Mafeking, which means that those Burghers are buried elsewhere. They are:
C.C. HOFFMAN | G.P. NEL |
J.C. NORTJE | J.C. SLEBOS |
J.H.C. SMIT |
Die naamlys soos gesien kan word by die Monument te Zeerust (afgeneem Januarie 2014)
This is the name list as it can be seen at the Monument in Zeerust (photo taken January 2014)
GPS Koördinate / GPS Coordinates: S25°32’30.10” E26° 04’32.62”
Indien U dalk meer inligting het aangaande die begraafplek van hierdie Burgers of enige ander Burger grafte in U omgewing, kontak ons gerus by info@boererepublieke.co.za
Kyk gerus na die artikel oor die Burger Monument te Zeerust onder: Monumente/Burger Monumente/Zeerust
If anyone has more information regarding the burial place of these Burghers or any other Burgher graves in your vicinity, please contact us at info@boererepublieke.co.za
Also have a look at the article about the Burgher Monument in Zeerust under: Monumente/Burgher monuments/Zeerust