So baie word genoem van die Vrouens en kinders wat gesterf het in die Konsentrasiekampe maar baie min hoor mens van die Krygsgevangenes wat ook gesterf het gedurende die Anglo-Boere Oorlog.
Soos afgeneem April 2012
Hierdie voorstelling van die Bannelinge wat weggevoer word sowel as die plate van die name van die persone wat in krygsgevangeneskap oorlede is, is te sien by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein.