Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

JAMESON INVAL – BURGER GRAFTE

Posted on October 2, 2013November 10, 2022

IMG_7071

Gedurende die nag van 29 op 30 Desember 1895 doet onverhoeds ‘n gewapende troepe mag uit Brits gebied ‘n inval in die Suid Afrikaanse Republiek en op 1 Januarie 1896 word hul naby Krugersdorp deur Transvaalse Burgers tot staan gebreng en op 2 Januarie tot oorgawe gedwing in die gevegte verloor vyf Burgers hun leven.

Die vyf Burgers lê hier begrawe. Hul name verdien  blywende herinnering by die nageslag en lui:

George Jacobs van Muiskraal, distrik P.c.stroom. Swaar gewond op 1 Januarie 1896 toe hy vir ‘n gekwetste vyand drinkwater wou geef.

Donald Macdonald  van Lindley’s-Poort. Swaar gewond en op 10 Januarie 1896 oorlede.

Andries Hendrik Potgieter van Hekpoort.

Sarel Petrus Frederik van Tonder  van Hartebeestfontein.

Petrus Frans Jacobus Venter van Bosfontein distrik Rustenburg.

Hierdie gedenksteen en ommuring is opgerig in 1917 uit ‘n fonds gedurende 1896 onder die publiek versamel.

IMG_7068

Soos afgeneem Februarie 2012

GPS Koördinate:  S26°06’08.05″ E27°46’39.01″


View Larger Map

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2025 | WordPress Theme by Superbthemes.com