Ons het die foto’s van die konsentrasiekamp begraafplaas met beter kwaliteit foto’s vervang.
Gaan kyk gerus op die bladsy van die Kimberley Konsentrasiekamp (klik hier) na die foto’s.
Die foto’s wat ons van die naamlys afgeneem het toe ons die begraafplaas besoek het in 2012 is ook gepubliseer.