Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

KRANSLEGGING 27 JANUARIE 2013

Posted on February 3, 2013November 10, 2022

Kranslegging 27 Januarie 2013

 

By die graf van ’n Boereleier……….

Op Witrandjiesfontein het die Boerevolk saamgetrek om hulde te bring aan ’n grootseun van die Wes-Transvaal.

Ook ‘n blommetjie te plaas by die monumente van die Mbatho-slagoffers en hulle wat by Ventersdorp geval het op die 9 Augustus 1991. Ons mense het gekom oud en jonk, AWB en nie AWB.

Tussen die mielies wat so pragtig lyk en in die vroeë oggendson kon ons hoofde buig om ons Hemelse Vader aan te roep en hom te loof en prys vir die lotgevalle van ons Volk. Elke oomblik het ek verwag om die dawerende stem van die Groot Karwats te hoor. Maar sy stem was stil. In die suising van die wind deur die mielies was dit vir my asof ons sy stem kon hoor as hy dankie sê…

My liewe kameraad, al is jou stem stil, lewe jou stryd om vryheid binne ons. Weier ons om te buig soos wat ons vyande wil… “as ek val wreek my!”

Rus in vrede, kameraad.
Piet Rudolph

Kranslegging 27 Januarie 2013

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2026 | WordPress Theme by Superbthemes.com