Ons is gekontak deur Mnr Dirk Schellingerhout met nuwe informasie aangaande die oorledenes van die Kubusi konsentrasiekamp. Die grafte is opgespoor, opgegrawe en die oorskotte wat gevind is, is herbegrawe by die NG Kerk in Stutterheim op die 7de Desember 2013.
Kyk gerus na die artikel oor Kubusi konsentrasiekamp onder Konsentrasiekampe/Kaap/Kubusi