Ons herdenk weer President Paul Kruger se verjaarsdag op die 10de Oktober sowel as die uitbreek van die Anglo-Boere Oorlog 1899. Ons sal Sondag 14 Oktober bymekaar kom en ook kranse lê vir die vroue en kinders wat in die konsentrasiekampe doodgemaak is.
Op Heidelberg word die doodskiet van veldkornet Salmon van As deur die Engelse, ook herdenk.
BALMORAL KONSENTRASIE KAMP BEGRAAFPLAAS
Kontak Persoon: Piet Rudolph
Kontak Nommer: 072 419 3516
Tyd: 11:00
Bring asseblief U eie stoele en sambrele saam.
Bring asseblief blomme saam.
BLOEMFONTEIN – VROUE MONUMENT
Kontak Persoon: Johan Fourie
Kontak Nommer: 083 264 2233 of 084 559 5959
Tyd: 11:30 vir 11:45
Bring asseblief blomme saam.
Bring asseblief stoele en ‘n piekniekmandjie saam
HEIDELBERG KLOOF KERKHOF
Kontak Persoon: Sonette Liebenberg
Kontak Nommer: 084 497 2490
Tyd: 10:30
Sprekers: Malan Bredenhann, Sonette Liebenberg en Etienne Le Roux
Kranslegging: Stefni en Ruan Binneman
Bring asseblief blomme saam.
KLERKSDORP KONSENTRASIE KAMP BEGRAAFPLAAS
Kontak Persoon: JP Meyer
Kontak Nommer: 082 716 6449
Tyd: 09:00 vir 10:00
Spreker: André Visagie
Bring asseblief U eie stoele en sambrele saam.
Hou in gedagte dat daar geen toilet geriewe by hierdie begraafplaas is nie.
Bring asseblief blomme saam.
KRUGERSDORP KONSENTRASIE KAMP BEGRAAFPLAAS
Burgershoop Begraafplaas
Kontak Persoon: Anton Potgieter
Kontak Nommer: 083 725 9275
Tyd: 11:00
Sprekers: Rudie Rousseau en Jan Diederiks
Bring asseblief U eie stoele en sambrele saam.
Daar sal DVD’s en boeke aangaande die konsentrasie kampe te koop wees.
Hou in gedagte dat daar geen toilet geriewe by hierdie begraafplaas is nie.
MEREBANK KONSENTRASIE KAMP BEGRAAFPLAAS
Kontak Persoon: Dave Christie
Kontak Nommer: 082 786 8647
Tyd: 11:00
Bring kussings saam om op die amfiteater te sit.
Bring asseblief blomme saam.
PIETERMARITZBURG VOORTREKKER KERKHOF
Commercial straat
Kontak Persoon: Martina Van Rooyen Roux
Kontak Nommer: 082 662 9019
Tyd: 11:00
Bring asseblief blomme saam.
