Ons het hierdie lys van al die gedenk tekens in Suid Afrika opgespoor wat deur Jackie Grobler saamgestel is en wil vra dat elke persoon wat die lys hier sien asseblief vir ons help om die Boer se erfenis en gedenktekens te identifiseer. Stuur ook vir ons ‘n lysie van die gedenktekens en monumente in jou omgewing met ‘n foto waar moontlik na info@boererepublieke.co.za