Skip to content
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK
« PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP
UITTREKSEL UIT DIE ‘WAR REPORTER’ »
Published: August 30, 2013 by Anton&Mariette

PERSVERKLARING

Ek plaas graag die persverklaring na ons vergadering in Mafeking.
Vergadering met die koning van die Barolong.
Groete en seënwense van die Boerevolk.

Ons erken die soewereiniteit van die Tswana-volk onder die koningskap van die Barolong-koning. Die Boerevolk erken daarvolgens gestelde grensgebiede soos ooreengekom tussen die Baralong en die ZAR gedurende die 1880’s.

Dit is met respek en eerbied dat die Boerevolk nou op die grondgebied van die Baralong Tswana-Volk vergader saam met die Baralong-koning en sogenaamde belanghebbende partye om die Boere-ontslapenes in die Mafeking Konsentrasiekamp-kerkhowe te bespreek asook die verfoeilike daad van die opgrawing van daardie Boere ontslapenes aldaar, deur die Universiteit van Pretoria, onder aanvoering van die Erfenis-stigting asook die permissie gegee deur vir ons, vreemde regering om die verfoeilike daad te pleeg.

Die Boerevolk verstaan dat dié kerkhowe wel in ’n gebied val wat geensins aan die Boervolk behoort nie maar doen ’n beroep op die Baralong-koning en volk om die ontslapenes daar te eerbiedig en is dankbaar dat die koning en die Baralong-Tswana-volk ons toelaat om die ontslape vroue en kinders wat in hierdie moordkampe gesterf het te besoek en te eerbiedig.

Deur middel van vorige gesprekke en besoeke alhier, is ‘n aanduiding van die Tswana-gemeenskap, die jeug en ouer mense asook die leierskap van die Tswana-volk, gegee dit nie ‘n probleem sal wees vir die plaaslike bevolking, om die Boervolk toe te laat om ons ontslapenes te besoek en hul nagedagtenis te eerbiedig nie.

Ons respekteer die wette en reëls van die Tswana-gemeenskap en sal ten alle tye met ons besoeke daar dit gehoorsaam en respekteer.

Wat die opgrawings van hierdie Boere-erfenis en ander soortgelyke plekke op grond wat wel aan die Boerevolk behoort volgens die Sandrivier-konvensie, asook wat die vorige soewereine ZAR betref, maak ons ten sterkste kapsie teen die beheer van daardie erfenisse deur die Afrikaners wat steeds ‘n meeloper van die bestel is om die Boervolk te vernietig.

Daarvolgens eis ons dat die opgrawings te Magogoe onmiddellik gestop word en die beendere alreeds verwyder herbegrawe word op die presiese plek waar dit uit gehaal is.

Ons eis daarvolgens dat alle erfenis-gebiede beginnende met die konsentrasiekamp-kerkhowe onmiddellik terug geplaas word in die hande en beheer van die Boerevolk en dat die Afrikaners in beheer daarvan hulle sal distansieer van hierdie erfenisse en hul eie geskiedenis sal aanhang soos vanaf 1910 tot huidiglik. Die gelyk lopendheid van hierdie geskiedenis wat saam met die Boervolk sin val, moet herskryf word om te vertel van die Afrikaner se haat en nyd teenoor die Boerevolk en moet die meelopery van die Afrikaner saam met die Britte en andere, teen die Boerevolk weerspieël.

Die kwessie van Magogoe-konsentrasiekampkerkhof is ononderhandelbaar asook die kwessies rondom alle Boere erfenis terreine, daarom moet dit op rekord geplaas word dat die Boervolk die volle wetlike reg (op ons afgedwing ) sal gebruik om dit te beveg. Ons mag nou onder ‘n vreemde bestel verkeer, maar ons erfenis bly ons erfenis en nie ‘n handelsartikel wat na willekeur in ander hande as dié van die Boerevolk geplaas kan word nie.

Ons eis die onmiddellike afstanddoening en verwydering van die Erfenisstigting onder beheer van Gert Opperman, van alle Boere-erfenisterreine.

Ek dank u die koning van die Baralong en Tswana-volk en sogenaamde belanghebbende partye.

Namens die Boerevolk

David Christie

This entry was posted in NUUS. Bookmark the permalink. Comments are closed, but you can leave a trackback: Trackback URL.
« PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP
UITTREKSEL UIT DIE ‘WAR REPORTER’ »

11 Trackbacks

  • By buy magic mushrooms online usa australia on October 15, 2021 at 11:43 am

    … [Trackback]

    […] Read More to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By Akustiker on November 23, 2021 at 10:46 am

    … [Trackback]

    […] Read More Information here on that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By my link on January 5, 2022 at 11:02 am

    … [Trackback]

    […] Find More Info here on that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By kardinal stick on January 10, 2022 at 1:05 am

    … [Trackback]

    […] Here you will find 19560 more Info to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By relx on January 11, 2022 at 12:27 am

    … [Trackback]

    […] Read More on to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By สล็อตวอเลท ไม่มีขั้นต่ำ on February 22, 2022 at 1:20 am

    … [Trackback]

    […] Find More Information here on that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By ล่องเรือเจ้าพระยา on March 25, 2022 at 1:11 am

    … [Trackback]

    […] Read More Info here to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By 늑대닷컴 on March 31, 2022 at 7:07 am

    … [Trackback]

    […] There you can find 49249 additional Information to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By good dumps store on June 7, 2022 at 5:45 pm

    … [Trackback]

    […] Find More Info here to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By buy cvv on June 14, 2022 at 8:31 am

    … [Trackback]

    […] Information on that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

  • By Forskningskemikalier till salu on June 17, 2022 at 10:43 pm

    … [Trackback]

    […] Read More to that Topic: boererepublieke.co.za/persverklaring/ […]

    NUUS

    • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP

      Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Kons…

Powered by WordPress. Built on the Thematic Theme Framework.