Skip to content
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK
« GESTORWE KRYGSGEVANGENES
PERSVERKLARING »
Published: August 8, 2013 by Anton&Mariette

PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP

Die kamp is in Oktober 1900 geopen en is in n Amptelike Britse verslag genoem die “Port Elizabeth Boer Exile Camp”. In die herinnering skrif van  J Fox-Smith superintendent van die kamp, laat blyk dat die “Boer Exile Camp” en die konsentrasiekamp twee verskillende kampe was.

Die kamp was ook deeglik omhein en ’n verslag van Maart 1901 lui dat daar twee kampe was, twintig tree van mekaar, omring deur ’n draadversperring en dat daar wagte was wat ontsnappings moes verhoed. Die kamp in Port Elizabeth het ook ’n kamp skool gehad. Hierdie kamp is geteister deur onophoudelike winde en somtyds was die hitte ook ondraaglik. Water in hierdie kamp was skaars en is in tenks aangery na die kamp, baie dikwels het die vroue teen 4 uur smiddags nog geen waswater ontvang om hulself en hulle kinders mee te reinig nie.

In hierdie kamp was daar baie swak tente sonder vloere asook sinkgeboue van om en by 2.5meter x 3 meter wat meestal deur 4 families bewoon is. Soos die geval met die meeste van hierdie konsentrasiekampe, was daar geen tafels, stoele of beddens nie en ’n groot tekort aan beddegoed. In hierdie kamp was nie eens blakers vir die kerse beskikbaar nie. Die vroue is soos mans gevangenes behandel en moes persoonlik die “roll call” beantwoord, baie onder omstandighede waarin hulle hul nie sou wou vertoon nie.

“Na ’n tyd in die kamp is ’n sink kamp van ongeveer tien vierkante tree in die kamp opgerig en die vroue is byeengebring en deur die kommandant meegedeel dat dit ’n tronk was wat opgerig is vir die vroue wat weerstandig was. Hulle sou slegs op brood en water gevoed word en, indien verswak as gevolg van die aanhouding, deur ’n dokter ondersoek word en, sou hy van mening wees dat hulle nog ’n dag kon lewe, sou hulle ook vir dié dag aangehou word.  Die sink tronk was bedoel as ’n afskrikmiddel vir die Boerevroue. Die kinders was verplig om skool toe te gaan en daar is hulle dikwels aangerand deur ’n vrou wat hulle met ’n leerband geslaan het.”

Die inwoner tal van hierdie kamp was volgens Plowright 278 Boere in die kamp, vergeleke met getalle van 358. 386 en 372 op 27 Maart, op 15 Julie en teen die einde van Augustus 1901 in die twee (manlike en vroulike) kampe respektiewelik.

In hierdie kamp is daar in totaal 14 persone oorlede waarvan 12 persone onder die ouderdom van 15 jaar was en 2 persone bo die ouderdom van 15 jaar.

Port Elizabeth Kamp terrein (2)

Hierdie is ’n gedenkplaat op die terrein waar die Konsentrasiekamp  van Port Elizabeth geleë was

Port Elizabeth Kamp terrein (1)

Soos afgeneem in April 2012

Port Elizabeth (2)

Port Elizabeth (1)

Soos afgeneem in April 2012

Bronnelys: Die Boerevrou 1899 – 1901 – Volume 2: Kampsmarte deur A.W.G. Raath

GPS Koördinate: S33°55’22.91″ E25°36’28.46″


View Larger Map

This entry was posted in NUUS. Bookmark the permalink. Comments are closed, but you can leave a trackback: Trackback URL.
« GESTORWE KRYGSGEVANGENES
PERSVERKLARING »

24 Trackbacks

  • By junk removal near me on October 22, 2021 at 3:37 am

    … [Trackback]

    […] Find More on on that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By Dark0de on October 30, 2021 at 2:29 pm

    … [Trackback]

    […] Read More on that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By dispensary security on November 22, 2021 at 12:05 am

    … [Trackback]

    […] Read More on that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By คาสิโนออนไลน์เว็บตรง on December 19, 2021 at 12:24 am

    … [Trackback]

    […] Find More on to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By cccam kaufen on December 30, 2021 at 5:18 pm

    … [Trackback]

    […] There you can find 4603 more Information to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By No Deposit Bonus on January 9, 2022 at 9:05 am

    … [Trackback]

    […] Read More here to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By https://myslidingdoor.info/dallas/ on February 14, 2022 at 8:03 pm

    … [Trackback]

    […] Find More Info here on that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By สล็อตวอเลท ไม่มีขั้นต่ำ on March 4, 2022 at 1:18 am

    … [Trackback]

    […] Find More to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By Buy Guns Online on March 19, 2022 at 12:25 am

    … [Trackback]

    […] Find More to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By great dumps shop on April 25, 2022 at 8:34 am

    … [Trackback]

    […] Find More to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By betflix68 on April 25, 2022 at 11:25 pm

    … [Trackback]

    […] Find More on that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By สล็อตเว็บตรง on May 11, 2022 at 12:25 am

    … [Trackback]

    […] Find More Info here to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By legit brains club on May 19, 2022 at 7:43 pm

    … [Trackback]

    […] Read More on that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By real cvv shop on June 7, 2022 at 5:02 pm

    … [Trackback]

    […] Info to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By Giấc mơ và những con số on June 27, 2022 at 3:23 am

    … [Trackback]

    […] Information to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By maxbet on June 28, 2022 at 7:44 am

    … [Trackback]

    […] Read More to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By SIG SAUER SIG MPX COPPERHEAD on July 4, 2022 at 12:10 am

    … [Trackback]

    […] Read More Info here to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By 무료 다시보기 on July 15, 2022 at 10:14 pm

    … [Trackback]

    […] Find More Information here to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By pg แตกง่าย on July 20, 2022 at 2:33 pm

    pg แตกง่าย

    PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP

  • By slot xo on July 20, 2022 at 9:37 pm

    slot xo

    PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP

  • By sbobet on August 3, 2022 at 1:23 am

    … [Trackback]

    […] Find More to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

  • By สล็อตแตกง่าย on August 4, 2022 at 1:44 am

    สล็อตแตกง่าย

    PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP

  • By pg slot เว็บตรง on August 8, 2022 at 8:53 pm

    pg slot เว็บตรง

    PORT ELIZABETH KONSENTRASIE KAMP

  • By แทงบอลโลก 2022 on August 8, 2022 at 9:53 pm

    … [Trackback]

    […] Find More Information here to that Topic: boererepublieke.co.za/port-elizabeth-konsentrasie-kamp/ […]

    NUUS

    • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP

      Hierdie Konsentrasiekamp het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Kons…

Powered by WordPress. Built on the Thematic Theme Framework.