Skip to content
Menu
  • TUIS
  • WELKOM
  • OU REPUBLIEKE
    • BLOEDRIVIER GELOFTE
    • DIE REPUBLIEK WAPENS
    • PAARDEKRAAL VERBOND
    • PRESIDENTE
    • VOLKSLIEDERE
  • MONUMENTE
    • BURGER MONUMENTE
      • MAFEKING
      • ZEERUST
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • SANDRIVIER KONVENSIE
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • AMAJUBA
      • BERG EN DAL
      • ELANDSRIVIER / BRAKRIVIER / BUFFELSHOEK
      • SPIOENKOP
  • GALERY
  • KONSENTRASIE KAMPE
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • KUBUSI
      • KIMBERLEY
      • PORT ELIZABETH
    • NATAL
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
    • VRYSTAAT
      • BETHULIE
        • GRAFSTENE / GRAVESTONES
      • BLOEMFONTEIN
      • KROONSTAD
    • KRYGSGEVANGENES
    • SWART KONSENTRASIEKAMPE
      • BRANDFORT
      • KRUGERSDORP
  • KONTAK

VOORDAT ONS VERGEET!

Posted on January 16, 2013November 10, 2022


31 Januarie is die verjaarsdag van Eugene Ney Terre’Blanche. Alhoewel ons aan hom terugdink as die leier van die AWB, het sy visie wyer gelê as binne die raamwerk van ‘n enkele organisasie.

Omdat u en ek behoort tot ‘n Volk wat geneig is om vinnig te vergeet en in ‘n land bly met ‘n regering wat alle spore van vryheidliewende blanke patriotte te wil vernietig, het die tyd aangebreek vir die onthou van ons helde. Eugene Ney Terre’blanche was een van diesulkes.

Met hierdie doel voor oë is daar besluit deur ‘n paar vriende van dié ontslapene om op 27 Januarie 2013 ‘n saamtrek by sy graf op Ventersdorp, om 11 00, te hou om sy nagedaftenis te vereer. Die aksie is nie organisasiegebonde nie en almal wat hulle as Boere beskou en met Eugene Terre’Blanche se lewens- en wêreldbeskouing kan vereenselwig, is hartlik welkom. Bring u eie kransie en stoele saam.

Vir enige verdere besonderhede kontak my gerus by 072 419 3516.

VIR VRYHEID EN VIR REG!

PIET RUDOLPH – SAMEROEPER – 13/1/ 2013.

Recent Posts

  • JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
    September 15, 2016
  • DANIËL JOHANNES STEPHANUS THERON
    September 5, 2016
  • BRONKHORSTSPRUIT KONSENTRASIE KAMP
    August 31, 2016
  • SLAG VAN BERG EN DAL – 27 AUGUSTUS 1900
    August 27, 2016
  • GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
    August 27, 2016
©2025 | WordPress Theme by Superbthemes.com