14 Julie 1904 – Sterftedatum van President S.J.P. Kruger 28 – 30 Julie 1900 – Slag van Slaapkranz (ook bekend as Surrender Hill) Indien U weet van nog gebeure rakende…
Continue readingAuthor: Anton&Mariette
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JUNIE
7 Junie 1900 – Slag van Rooiwal 8 Junie 1900 – Slag van Botha’s Pas 11 Junie 1900 – Slag van Alleman Nek (ook bekend as Slag van Alemans Nek…
Continue readingRUSTENBURG BEGRAAFPLAAS – VERSLAG
Lees gerus die verslag van die skoonmaak aksie van die Burgergrafte in Rustenburg op 24 Mei 2014 deur op die volgende skakel te klik: http://boervolkerfenisbewaring.co.za/blog/2014/05/25/burger-graf-opruiming-rustenburg-begraafplaas/
Continue readingKUBUSI
Ons is gekontak deur Mnr Dirk Schellingerhout met nuwe informasie aangaande die oorledenes van die Kubusi konsentrasiekamp. Die grafte is opgespoor, opgegrawe en die oorskotte wat gevind is, is herbegrawe by die…
Continue reading