Lees gerus meer oor die Slag van Berg en Dal onder die afdeling: Monumente/Slagvelde/Bergendal.
Continue readingAuthor: Anton&Mariette
BRANDFORT KONSENTRASIEKAMP
’n Uittreksel uit die boek: Die Boerevrou, 1899 – 1902. Deel 2: Kampsmarte deur A.W.G. Raath. Mevrou S.M. Haupt vertel van hulle eerste oggend in die Brandfort konsentrasiekamp: “Die…
Continue readingBALMORAL KONSENTRASIEKAMP
Hierdie is ’n uittreksel van gebeure in die Balmoral Konsentrasiekamp, uit die boek, Mag ons Vergeet? deur Mevrou E Neethling: Mevrou Susara Maria Magdalena Pienaar skryf van die treurige geval…
Continue readingBELEG VAN ELANDSRIVIER / BRAKFONTEIN / BUFFELSHOEK 3 – 16 AUGUSTUS 1900
Die Britte wou die Pretoria – Mafeking spoorlyn teen moontlike aanvalle beskerm en het ’n wagpos op die plaas Brakrivier aan die Elandsrivier opgerig onder bevel van Kolonel Charles Owen…
Continue readingGESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN AUGUSTUS
7 Augustus 1900 – Slag van Tygerfontein 12 Augustus 1923 – Sterf datum van Jacoba Elizabeth (Geb. Greeff) De La Rey 3 – 16 Augustus 1900 – Slag van Elandsrivier (…
Continue reading