Foto’s geneem in April 2012 Lees gerus meer oor die Vrouemonument onder die afdeling “Monumente” klink op “Vroue monument”
Continue readingCategory: NUUS
BLOEDFAMILIE VERRAAIERS IN DIE ANGLO-BOERE OORLOG
In die winter van 1901 het joiners in die omgewing van Heidelberg in Transvaal hulle aan verskeie gruweldade skuldig gemaak. Vdkt. Kamffer en asst.vdkt. Andrew Brink het n joiner ,…
Continue readingBOEREVOLK HULDIGING EN KRANSLEGGING
Hierdie Sondag, 2 Junie om 11:00 kom ons Boere bymekaar te Balmoral vir ons jaarlikse huldiging en kranslegging aldaar, vir diegene wat in die ABO van 1899-1902 die lewe gelaat…
Continue readingDIE WEGVOERING NA DIE BARBERTON KONSENTRASIEKAMP
Die ontberings op pad na die konsentrasiekampe toe het reeds slagoffers begin eis voordat die inwoners in die kampe aangekom het. Eers het hulle drupsgewys aangekom en daarna in hulle…
Continue readingDIE WEGVOERING NA DIE ALIWAL-NOORD KONSENTRASIEKAMP
Die Boerevroue het so baie ontberings in die konsentrasiekampe gehad, maar ons besef nie aldag aan watter psigiese spanning hulle onderwerp is, voordat hulle die kampe bereik het nie. Mevrou…
Continue reading