Ek is is skoon lighoofdig van opgewondenheid oor ons Boerevolk se inset met die herdenking en huldiging van ons voorgeslag se opofferings in die Anglo-Boereoorlog. En die ou kindertjies wat…
Continue readingCategory: NUUS
KRANSLEGGING 14 OKTOBER 2012 – KRUGERSDORP
Ons het weer hulde gebring aan President Paul Kruger en die Volkshelde en heldinne wat in die konsentrasiekamp te Krugersdorp gesterf het. ‘n Opdrag uit die Woord is: “Eer jou…
Continue readingONS HERDENK
Ons herdenk weer President Paul Kruger se verjaarsdag op die 10de Oktober sowel as die uitbreek van die Anglo-Boere Oorlog 1899. Ons sal Sondag 14 Oktober bymekaar kom en ook…
Continue readingDIE SLAG VAN GATSRAND
Op 3 September 1900 na ‘n mislukte aanval op ‘n trein naby Heidelberg, is Danie Theron oppad na die plaas Elandsfontein in die Gatsrand, waar die res van sy…
Continue readingDIE SLAG VAN BERG EN DAL
Louis Botha se kommando, ‘n gerame sewe duisend man, met twintig kanonne, waaronder etlike Long Toms, beheer die spoorweg tussen Belfast en Kruger se hoofkwartier na die ooste. Hulle kom…
Continue reading